Events Calendar: 11 September 2026
Mark your calendar/Sit dit op jou kalender.
Lees VerderMark your calendar/Sit dit op jou kalender.
Lees VerderVolgens Malan is daar op hierdie stadium nog nie ’n realistiese langtermynoplossing nie.
These restrictions are displayed on traffic signs on both approaches to the route.
Cindy Dreyer van die Oudtshoorn Vaardigheidskool is aangewys as die provinsiale wenner in die kategorie Excellence in Inclusive Education Teaching by die 2026 National Teaching Awards. Dié besondere prestasie gee…
Huishoudings waar daar met ’n meter gepeuter is, elektrisiteitstoevoer omseil is of onwettige verbindings bestaan, word aangemoedig om gedurende September na vore te kom.
Hier is ’n paar interessante feite.
Die geleentheid word as ’n fondsinsameling ten bate van die Vaardigheidskool en sy leerders aangebied.
Soos Renier dit stel: “Die skrum is die fondasie vir die Bokke – maak my die fondasie vir jou transaksie.”
Die belangstelling in die nuwe sentrum was reeds tydens die openingsgeleentheid duidelik.
Dit kan veral van belang wees vir die Klein Karoo, wat reeds as ’n waterskaars gebied beskou word.