Articles by Designer
“Julle is nie vergete nie”
Volgens Sarina Coericuis was die besoek ’n geleentheid om dankbaarheid teenoor die ouer geslag te betoon.
Kingdom News: I want to live
Next week, we’re setting off on an adventure. We’ve jokingly called it our Alice in Wonderland trip, because sometimes life becomes so serious that you have to deliberately choose wonder…
Oudtshoorn Rotariërs skenk komberse en mussies
Elke donasie van R100 het dus uiteindelik twee komberse vir die projek moontlik gemaak.
Vier keer in ’n ander rasseboksie geplaas
Glen Snyman meen Sandra Laing se verhaal dien vandag steeds as ’n waarskuwing teen die gevare daarvan om mense volgens rassekategorieë te klassifiseer.
Gratis vermaak volop by Klein Karoo Klassique
Oudtshoorn se winterfees van klassieke musiek, literatuur, kuns, kos en wyn word van Vrydag, 7 Augustus, tot Sondag, 9 Augustus, aangebied.
Jeug, eenheid en sokkergees vier hoogty by Mandela Dag-toernooi
Hierdie gebare van omgee en samewerking het die ware betekenis van Mandela Dag – diensbaarheid en gemeenskapsgees – lewendig gemaak.
Oudtshoorn Toutrekklub vier nasionale sukses
Met ’n reeks indrukwekkende prestasies het die klub nie net hul eie naam hoog gehou nie, maar ook die Eden-streek met trots verteenwoordig.
Eden oorheers by 2026 Oudtshoorn Jeugfietsfees
Deelnemers het hul vaardighede ten toon gestel in XCO, ovaalbaan, kriterium, span-tydtoets en padwedrenne, wat gesorg het vir ’n naweek vol aksie en sportmanskap.
Jong tennistalente blink uit by Eden Tecnifibre-toernooi
Die toernooi het weer eens bewys dat die Eden-streek oor ’n rykdom van jong talent beskik.