Oudtshoorn APD encourages community to support Casual Day
The APD also encourages residents to become members of the organisation.
Lees VerderThe APD also encourages residents to become members of the organisation.
Lees VerderDie spel was vinnig, fisiek en vol opwinding, met albei spanne wat goeie balbesit en kreatiewe aanvalle benut het.
Met hierdie uitslae bly Bridgton die voorloper in die liga en bevestig hulle hul status as een van die sterkste spanne in die kompetisie.
Hoewel elke wedstryd sy eie uitdagings gebied het, het ons spelers en afrigters met toewyding en ware Gimmie-gees opgetree.
Mark your calendar/Sit dit op jou kalender.
In ’n emosionele boodskap het Jack Claassen gesê dit is moeilik om die regte woorde te vind vir wat gebeur het.
Winde het tydens die besoek gesê Meiringspoort is ’n belangrike ekonomiese en vervoerslagaar vir gemeenskappe in die streek.
Inwoners stem vir wykskandidate en politieke partye. Nadat die nuwe munisipale raad saamgestel is, verkies die raadslede die uitvoerende burgemeester.
Danie en Desiré de Wet deel hul onvergeetlike ervaring nadat hulle tydens die Mei-storms in Gamkaskloof vasgekeer is.
Gamkaskloof was vir langer as ’n maand feitlik van die buitewêreld afgesny.