Oudtshoorn RFC sit vir Harlequins ore aan
Die hoogtepunt van die dag was die A-span se naelbyt-oorwinning van 46–43.
Lees VerderDie hoogtepunt van die dag was die A-span se naelbyt-oorwinning van 46–43.
Lees VerderOudtshoorn bly ’n plek waar talent groei en waar gemeenskappe saamstaan om hul jeug te ondersteun.
Haar insluiting in die nasionale groep is nie net ’n persoonlike oorwinning nie, maar ook ’n bron van trots vir haar familie, afrigters en die breër Oudtshoorn-gemeenskap.
Mark your calendar/Sit dit op jou kalender.
Every donation helped make the initiative possible, allowing pet owners to access the service free of charge.
Die St Luigi Scrosoppi Sorgsentrum vier vanjaar 20 jaar van diens aan die gemeenskap en brei sy ondersteuning verder uit met Huis Thaddeus, ‘n nuwe veilige ruimte vir kinders in nood.
Die heropening bied ’n welkome hupstoot vir die plaaslike toerismebedryf.
’n Wêreldpremière van ’n nuwe werk deur Shane Woodborne vorm deel van die Cellissimo-program.
Kaartjies kos R500 per paartjie of R300 per persoon en sluit die driegang-ete in.
Die gratis opleidingsessie is gemik op gelowiges wat hul vertroue wil versterk om die evangelie effektief te deel en prakties voorberei wil word vir die komende fees en uitreikprojekte.