Ithemba House vra gemeenskap se steun
“Die departement se befondsing beloop R22,51 per persoon per dag vir drie maaltye, maar die werklike koste om inwoners te versorg is aansienlik hoër,” sê hy.
Lees Verder“Die departement se befondsing beloop R22,51 per persoon per dag vir drie maaltye, maar die werklike koste om inwoners te versorg is aansienlik hoër,” sê hy.
Lees VerderDie beskuldigde is op 6 Maart 2025 borgtog in die Oudtshoorn-distrikshof geweier nadat hy homself aan die polisie oorgegee het.
Volgens die klagstaat hou die aanklag verband met ’n beweerde voorval op 11 Desember 2025. Die klaer is ’n 26-jarige onderwyseres aan dieselfde skool.
Die RedRock Raceway in Oudtshoorn sal op Saterdag 11 Julie die tuiste wees van die 30ste RGR Klein Karoo Kampioenskappe.
Teen 1854 het inwoners die Kaapse regering met petisies genader om ‘n pad deur die poort aan te lê.
Or have you spent years slowly making her smaller so you could feel bigger? You may call yourself the head. But does your headship look anything like Jesus.
The Calitzdorp estate earned its latest accolade when its Cape Tawny NV was named South Africa’s Best Cape Port at the 2026 National Wine Challenge
Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse regering ’n spesiale gesant vir tegnologie en kunsmatige intelligensie aangestel het om die land se rol in internasionale gesprekke oor die vinnig ontwikkelende tegnologie te versterk.
Vir Tornados het die boulers Raven Stuurman en Gurshwin die meeste beïndruk