Garden Route Badgers spog met vier CSA-toekenningfinaliste
Nicolien Janse van Rensburg, een van die uitblinkers in die Badgers se vrouespan, is genomineer in die kategorie Hollywoodbets Pro50-reeks Speler van die Seisoen.
Lees VerderNicolien Janse van Rensburg, een van die uitblinkers in die Badgers se vrouespan, is genomineer in die kategorie Hollywoodbets Pro50-reeks Speler van die Seisoen.
Lees VerderDaar was geen halfeindstryde nie. Slegs die span wat boaan elke groep geëindig het, het na die eindstryd deurgedring.
Alaina se pad na provinsiale vlak is die resultaat van jare se harde werk, deursettingsvermoë en passie vir die sport.
Mark your calendar/Sit dit op jou kalender.
Looking back on the experience, Lethabo Sekgobela said the opportunity to represent her country was one she would never forget.
Volgens haar word motoriste dikwels gedwing om uit te swaai om slaggate te vermy, wat veiligheidsrisiko’s skep en voertuie aan onnodige slytasie blootstel.
Die regering het beklemtoon dat persone wat die optogte misbruik het om misdade te pleeg, vervolg sal word.
The reshuffle follows a request by the DA for changes to its Cabinet representation.
Gelant sê die sukses van die kompetisie berus op die ondersteuning van die gemeenskap.
Die jongste aanpassing behoort welkome verligting vir huishoudings, pendelaars, boere en ondernemings te bring.