Musiek en top craft rum by dié fees
TREK jou flip-flops aan en maak seker jy is Saterdagaand 10 November by die Boer & Vark op Oudtshoorn vir ’n Karibiese rumfees! Dié gewilde restaurant en kuierplek bied die…
Lees VerderTREK jou flip-flops aan en maak seker jy is Saterdagaand 10 November by die Boer & Vark op Oudtshoorn vir ’n Karibiese rumfees! Dié gewilde restaurant en kuierplek bied die…
Lees VerderOudtshoorn is the proud host of the annual Toy Run of motor cycle clubs, taking place on Sunday, 18 November, at the Oudtshoorn Correctional Services Grounds. The end of the…
Deur Liesel le Roux FASE 1 van die opgradering van Oudtshoorn se stortingsterrein – die omheining van die hele Grootkop-stortingsterrein – behoort voor die einde van die jaar af te skop….
DIE SA Weerdiens het gister twee ernstige waarskuwings vir die Klein Karoo uitgereik – die eerste vir ’n hittegolf wat uiterste warm temperature tot Sondag in die streek tot gevolg sal hê,…
INWONERS van Oudtshoorn en die Klein Karoo kry vanjaar die uitsonderlike geleentheid om die Kersvakansie op ’n hoë noot af te skop met Klassieke Klein Karoo Kersfees op Saterdag, 8 Desember….
DIE inwoners van Oudtshoorn kan uitsien na ’n opwindende en indrukwekkende Vryheid van die Dorp-parade deur lede van die Infanterieskool wat Vrydag om 08:00 in Baron van Reedestraat plaasvind. Die parade…
‘n 58-jarige pastoor van Oudtshoorn het begin huil nadat die hof vanmiddag borgtog van R10 000 aan hom toegestaan het. Van sy gemeentelede wat in die hof was om hom…
Die Hoorn het vanmiddag bevestiging by die Oudtshoorn Polisie gekry dat ‘n tweede vrou na vore gekom en ‘n verklaring afgelê het waarby ‘n pastoor betrek word wat vroeër die…