Die bekende sanger Mathys Roets kom Saterdag by die wenpaal op De Rust aan nadat hy die Meiringspoort 12,5 km-wedloop op sy rolstoel voltooi het. Die inspirerende Mathys is van sy middellyf ondertoe verlam na in ‘n motorfietsongeluk op pad na die KKNK in April 2009. Foto: Higgo Jacobs