Wat jy vandag moet weet





Bel Polisie hier

Skakel 079 893 9968 tydens beurtkrag DIE Oudtshoorn Polisiekantoor in Baron van Reedestraat (044 203 900) ondervind probleme tydens beurtkrag. Elke keer na beurtkrag moet Tel­kom uitgeroep word om die…




Waterberaad op Oudtshoorn

’N BELANGRIKE waterberaad vind vandag op Oudtshoorn plaas om die huidige watersituasie in die munisipale gebied te bespreek asook moontlike oplossings daarvoor te vind. Die waterberaad word deur die Oudtshoorn Munisipaliteit…