ABBA-konsert: Mooi weer en sterre!
DIT lyk asof die weer Saterdagaand (23 Februarie) gaan saamspeel wanneer ’n ABBA-huldeblykkonsert op die plaas Celebratio buite Oudtshoorn aangebied gaan word. So, nooi ’n klomp vriende en kom kuier…
Lees VerderDIT lyk asof die weer Saterdagaand (23 Februarie) gaan saamspeel wanneer ’n ABBA-huldeblykkonsert op die plaas Celebratio buite Oudtshoorn aangebied gaan word. So, nooi ’n klomp vriende en kom kuier…
Lees VerderTHE Department of Transport and Public Works (DTPW) has started flood damage repairs to road structures in Seweweekspoort. This R32 million project is in the vicinity of Zoar in the…
Merk jou voertuie se batterye deur die registrasienommer van die voertuig daarop aan te bring. Merk jou motorhekbattery met jou selfoonnommer of adres. Dit maak dit makliker vir die polisie…
DIE Groter Oudtshoorn Munisipaliteit het die week inwoners van Oudtshoorn bedank vir hul verdraagsaamheid en samewerking tydens onlangse kragonderbrekings. Die kragonderbrekings het gevolg nadat die munisipaliteit roetine-inspeksie van die kragkabels…
DIE Militêre Veterane van Oudtshoorn bied Saterdagaand (16 Maart) ’n vertoning deur die bekende sanger Nic Stevens by die Olivanti-venue (voorheen Jamstreet) op die Rooiheuwelpad aan. Die konsert begin die aand…
DIE tyd loop uit om jou kaartjies te koop vir die Abba-huldeblyk-konsert op Saterdag, 23 Februarie, op die granaatplaas Celebratio, sowat 30 km buite Oudtshoorn op die sementpad. Dit beloof…
Deur Angelique Erasmus DIT is vandag Valentydsdag en hier is die wenner van Die Hoorn se Valentynskompetisie waarin ons gevra het vir ’n besonderse Valentynsdagstorie. Die wenners is Leanda en…
The natural world is full of mysteries – but few surpass the tale of the lone migratory seabird, that was found by a young boy in the semi-desert town of…
MIN mense sal kan sȇ dat hulle nie ’n ABBA-liedjie ken nie. Of jy nou sestig of vyftig of selfs dertig jaar oud is, die kans is amper 100% dat…