Gerrie Nel op pad na Oudtshoorn
Deur Liesel le Roux DIE hoof van AfriForum se private ondersoekeenheid, adv Gerrie Nel, besoek Oudtshoorn volgende Donderdag (6 Desember) as gas van die plaaslike AfriForum-tak. Nel sal die aand in…
Lees VerderDeur Liesel le Roux DIE hoof van AfriForum se private ondersoekeenheid, adv Gerrie Nel, besoek Oudtshoorn volgende Donderdag (6 Desember) as gas van die plaaslike AfriForum-tak. Nel sal die aand in…
Lees VerderDIE Wes-Kaapse Departement van Vervoer en Openbare Werke, het begin met die opknapping van 24 km van die R62 tussen Oudtshoorn en Calitzdorp. As alles volgens plan verloop, sal dié…
DIE HOORN se gewilde jaarlikse kalender en streekskaart van die Klein Karoo verskyn weer volgende week in Die Hoorn. Die gewilde kalender pryk jaarliks op vele mure in huise en…
’N MUSIEKPRODUKSIE wat bestempel word as die samekoms van ligte musiek en kabaret, is Oudtshoorn Kunstevriende se laaste uitvoering vir 2018 by die Klein Karoo Ostrich Emporium. In die produksie, Niel…
DIE wenner van die dubbelkaartjie in verlede week se kompetisie oor Klassieke Klein Karoo Kersfees op 8 Desember, is Jack Swart van Oudtshoorn. Sy naam is in ’n gelukkige trekking…
Deur Liesel le Roux DIE opgradering en herseëling van 16,5 km van die pad tussen Oudtshoorn en George – tussen die T-aansluiting by die Uniondale/George-pad tot naby die haarnaalddraai buite…
Deur Liesel le Roux DIE steenblombak op die hoek van Van der Riet- en en Baron van Reedestraat gaan moontlik deur die munisipaliteit afgebreek word. Paul Muller, senior bestuurder: strate…
Liefhebbers van kwaliteit musiekproduksies kan gerus Saterdag, 8 Desember, op hul kalenders merk. Dié aand word daar geskiedenis in die Klein Karoo gemaak wanneer Klassieke Klein Karoo Kersfees vir die…