Politiek
Lawaaierige inwoners ontwrig vergadering
Spesiale raadsvergadering tydelik verdaag Deur Liesel le Roux ’N SPESIALE raadsvergadering op Oudtshoorn moes verlede Vrydag tydelik verdaag word nadat lawaaierige inwoners in die openbare galery die speaker van die raad geïgnoreer…
DA wen Wyk 13, maar verloor steun
Deur Liesel le Roux DIE DA het verlede Woensdag ’n taai tussenverkiesingstryd tussen die party en die ANC in Wyk 13 in Bridgton, Oudtshoorn gewen. Die nuwe DA-raadslid is Marcellis…
Vier partye beveg tussenverkiesing
Deur Angelique Erasmus VIER partye gaan aan die tussenverkiesing op Woensdag 30 Mei in Wyk 13 in Bridgton, Oudtshoorn deelneem, sê Chris Balie van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) in die Wes-…
Ten minste drie partye in Oudtshoorn-tussenverkiesing
Deur Liesel le Roux TEN minste drie politieke partye gaan op 30 Mei die tussenverkiesing in Wyk 13 op Oudtshoorn beveg. Die wyk het vakant geraak na die dood van die…
Wyk 13 op 23 Mei stembus toe
Deur Liesel le Roux KIESERS woonagtig in Wyk 13 in Bridgton, Oudtshoorn gaan waarskynlik op 23 Mei stembus toe om ’n nuwe raadslid vir die wyk te verkies. Dit volg…
Nuwe koalisie regeer op Laingsburg
Deur Marlene Malan ’N SPLINTERNUWE koalisieregering tussen die DA en Karoo-Ontwikkelingsparty (KOP) is Dinsdag gevorm nadat ’n ooreenkoms tussen dié twee partye gesluit is. ’n ANC/KOP-koalisie het die dorp die…
Valke slaan toe op Icosa in Ladismith
Deur Liesel le Roux DIE Valke, die polisie se direktoraat vir die ondersoek na prioriteitsmisdade, het verlede week op Ladismith beslag gelê op die selfoon van die dorp se voormalige…
Sylvester saam met DA in Europa
DIE Groter Oudtshoorn se burgemeester, Colan Sylvester, is tans lid van ’n DA-afvaardiging wat ’n studiereis na Duitsland, België en Holland onderneem. Die afvaardiging het Saterdag (7 Oktober) uit Suid-Afrika…
Oudtshoorn hosts Premier’s Forum
Premier, ministers, mayors and managers in town THE Oudtshoorn Municipality hosted the Western Cape Premier’s Forum on Tuesday in the Municipal Banquet Hall. The forum was attended by premier Helen…