Politiek




Bekende ANC-leier van hier sterf onverwags

’N BEKENDE ANC-leier van Oudtshoorn, Nella Philander (54), is verlede Donderdag (8 Junie) onverwags oorlede. Jongilizwe Tyatya, sekretaris van die ANC Patrick Madikane tak op Oudtshoorn, het in ’n mediaverklaring hulde…


Vrae oor raadskomitees sonder lede

Deur Liesel le Roux DAAR sal minder chaos in raadsvergaderings wees indien die Groter Oudtshoorn Raad toesien dat portefeuljekomiteevergaderings plaasvind. Dit was deel van ’n versoek aan die raadsvergadering Dinsdag…




Koegelenberg vra vrae oor landbou

DIT moet voor die DA se deur gelê word dat daar nie meer landbouverteenwoordiging op die munisipaliteite en distriksmunisipaliteite is nie, sê Johann Koegelenberg, oud-DA-raadslid van die Eden Distriksmunisipaliteit. Koegelenberg…