Speaker en vrou in hof

Die speaker van Prins Albert se stadsraad, Stoffel Botes (DA), en sy vrou, Carina, het vanoggend saam in die plaaslike landdroshof verskyn op ’n aanklag van aanranding. Adv Stephan Lourens van Oudts­hoorn (links) het die egpaar verteenwoordig. Die klag spruit uit ’n voorval op 4 Februarie op Klaarstroom, toe die gesin Botes na bewe­ring ’n vriendin, Elzaine Arries, bygedam het. Die saak is uitgestel tot 5 April. Botes het aan Die Hoorn gesé hy verwelkom die hofsaak sodat hy en sy gesin hul onskuld kan bewys.             Foto: Marlene Malan