AfriForum spring in om skoon te maak
DIE sypaadjies en gebied voor die NA Smit Swembad op Oudtshoorn spog ná Saterdag met ’n hele nuwe voorkoms nadat AfriForum Oudtshoorn dié dag daar ingespring en skoongemaak het as deel…
Lees VerderDIE sypaadjies en gebied voor die NA Smit Swembad op Oudtshoorn spog ná Saterdag met ’n hele nuwe voorkoms nadat AfriForum Oudtshoorn dié dag daar ingespring en skoongemaak het as deel…
Lees Verder
Deur Wyndham Ewerts ’N BEKENDE polisiebeampte van Oudtshoorn, ao Bernard Weyers (52), is Vrydagaand in die George Mediclinic aan natuurlike oorsake oorlede. Weyers is die oudste broer van die bekende…
Deur Garnett Wicomb EEN van Oudtshoorn se oud-onderwysers, wat na haar man se dood twee jaar gelede in Port Elizabeth na haar geboortedorp teruggekeer het, is na ’n kort siekbed…
DIE Ladismith Polisie het geskitter by die jaarlikse prestasietoekenningsaand van die Wes-Kaapse SAPD op Saterdag 27 Oktober in Kaapstad deur eerste en tweede te kom in die afdeling vir die Sigbare…
Deur Garnett Wicomb INWONERS van die drie informele woonbuurte, Black Joint, Kanaal en GG-kamp, het tydens ’n vergadering in die Thusong Sentrum wat by tye byna hand-uit geruk het, weer…
SEKERHEIDSWAGTE patrolleer reeds sedert 10 Oktober Oudtshoorn se gewildste toerismestraat saans. Dié inisiatief van die Oudtshoorn en De Rust Toerismekomitee is geneem om die veiligheid van toeriste wat saans restaurante…
Deur Higgo Jacobs DIE oudste inwoner van Millenniumpark op Oudtshoorn, Bettie Barry, het Saterdag haar 100ste verjaarsdag saam met 63 familielede, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders gevier. Onder die familielede wat die…
Deur Angelique Erasmus DIE vriendelike karwag wat verantwoordelik is vir die gedeelte van Kerkstraat voor Wilck Spar is gister aangewys as die eerste maandwenner as Karwag van die Maand. Joseph…