Gemeenskap
Elize Barnard tree af
Nasionale Onderwystoekennings: Dieàn is die dikstrikswenner!
Werk en inspireer saam
Die Hoorn en werkende vroue kuier saam Deur Liesel le Roux VROUE in die besigheidswêreld moet opstaan en saamwerk om verandering en positiwiteit in hul gemeenskap te weeg te bring,…
Rooikruiskomitee se ontbyt weer groot sukses
DIE Rooikruiskomitee van Oudtshoorn het op Saterdag, 28 Julie, weer hul jaarlikse ontbytfunksie by die Riempie Hotel op die dorp gehou en soos altyd was dit ’n genotvolle oggend en…
Biddag vir rëen op Oudtshoorngehou
Songs of Paradise
15de bestaanjaar op Oudtshoorn gevier met Songs of Paradise Deur Garnett Wicomb DIE 14de EdenFM Songs of Paradise is op Sondag 5 Augustus in die Bridgton Verenigende Gereformeerde Kerk, Oudtshoorn…
Spieskamp-huise sloer steeds
Deur Garnett Wicomb ’N GRONDEIENAAR wat glo nog nie toestemming gegee het vir die bou van ’n reservoir op sy grond nie, veroorsaak na bewering dat ’n behuisingsprojek in Spieskamp,…
Busry na Oudtshoorn vir ID-kaarte
• Polisie, Binnelandse Sake, Maatskaplike Dienste help bejaardes DANKSY ’n inisiatief van die Ladismith Polisie is 164 bejaardes van Ladismith, Zoar, Vanwyksdorp en landelike gebiede soos Voorbaat, Van Zylsdamme en…
Biddag vir reën op Oudtshoorn
’N BIDDAG vir reën word volgende Donderdag (16 Augustus) tussen 13:00 en 14:00 in die Burgersentrum op Oudtshoorn gehou. Almal is welkom om die geleentheid by te woon. Die dag word met…