Philip Jansen (links ), leerkrag by Fezekile Sekondêr, op Oudtshoorn is twee weke gelede bekroon as die Eden en Sentraal-Karoo-distrik se wenner in die Nasionale Onderwystoekennings se Wiskunde-afdeling. By hom is die skoolhoof,Thembeka Mabongo. Foto Wyndham Ewerts

Cornel Coetzee, leerondersteunersopvoeder van PJ Badenhorst Primêr in Dysselsdorp, het op 24 Augustus by die Nasionale Onderwystoekennings vir die Eden en Sentraal-Karoo Distrik, ’n brons toekenning ontvang vir uitnemendheid in laerskoolonderrig. By haar is Vaughn Muller (links, adjunk-prinsipaal) en Chris Swanepoel (kringbestuurder). Foto verskaf