Die leiers vir 2019 van Langenhoven Gimnasium op Oudtshoorn se Songoud Seunskoshuis is voor van links Jacques van Niekerk, Pieter Oosthuizen, Francois du Plessis en Johann Müller, Agter van links is Stephan Bekker, Jean Ferreira, Christo Stemmet en Stean Burger. Foto verskaf