Nasionale Onderwystoekennings: Dieàn is die dikstrikswenner!

Dieàn Brand (links), leerkrag by die Eljada-Kairos Skool op Oudtshoorn, is Vrydag in Knysna bekroon as die Eden en Sentraal-Karoo-distrik se wenner in die Nasionale Onderwystoekennings se afdeling vir Spesiale Onderwys. By haar op die foto is die skoolhoof, Hennie Baartman.  Foto: Wyndham Ewerts