Gemeenskap

Bergsig 50

Deur Garnett Wicomb DIE Bergsig Primêre Skool in Bridgton, Oudts­hoorn se eerste staatskool wat vanjaar 50 jaar oud is, het sy halfeeuvieringe Sondag met ’n dank-seggingsdiens in die Bridgton United…


Pastoor presteer

Deur Garnett Wicomb DIE stigter van die International Penticostal Assembly, past Zato Albert Hanse van Bongolethu, het ’n doktorsgraad in Goddelikheid verwerf. Sy sertifikaat is tydens ’n spesiale geleentheid in…



Dorp het nou 16 motorwagte

Deur Angelique Erasmus SESTIEN wagte sal in die toekoms Oudtshoorn se gemeenskap en voertuie beveilig. Veertien van hulle het die afgelope drie maande streng opleiding onder die waaksame oog van…




Huisdroom word waar

VIR Buyiswa Stuurman van Bongolethu het ’n droom verlede Vrydag waar geword toe sy ’n vierslaapkamerhuis met meubels ontvang het. Stuurman wat rolstoelgebonde is, het jare lank gedroom van ’n…