Die Volkskerk van Afrika, Oudtshoorn, het onlangs sy 90ste bestaansjaarvieringe afgesluit met ’n baie geslaagde debutantebal. ’n Totale bedrag van R102 000 is ingesamel. Hier van links is die wenners: Wendy Nel (eerste prinses), Marjorie Piedt (wenner) en Jeswynique September (tweede prinses). Foto verskaf