Japie Coetzee nuwe leier by Relay for Life
Deur Angelique Erasmus ONDER die wakende oog van die oud-raadslid en bekende Oudtshoorniet Japie Coetzee, beloof vanjaar se Relay for Life om ’n groot sukses te wees. Coetzee is pas…
Lees VerderDeur Angelique Erasmus ONDER die wakende oog van die oud-raadslid en bekende Oudtshoorniet Japie Coetzee, beloof vanjaar se Relay for Life om ’n groot sukses te wees. Coetzee is pas…
Lees VerderCarol Moses, wat Sondag ná ’n kort siekbed in ’n Kaapse hospitaal oorlede is, was een van Oudtshoorn se grootste vroue-aktiviste, sê Dennis Cruywagen, provinsiale woordvoerder van die Wes-Kaapse ANC….
Deur Marlene Malan Prins Albert is een van Suid-Afrika se lewendigste kultuursentra wat ’n groot klem op erfenis en nalatenskap plaas. Daarom is dit belangrik dat dié dorp se feeste…
Deur Marlene Malan TOE Mias Rossouw (10) van die plaas Drie Riviere by Prins Albert twee weke gelede ernstig beseer is in ’n motorfietsongeluk, was die vooruitsigte vir gou weer…
Deur Higgo Jacobs CALITZDORP se soet hanepootdruiwe is landwyd bekend en Saterdag het liefhebbers van hierdie gesogte druifsoort die geleentheid om hiervan by Millenniumpark op Oudtshoorn te koop teen ’n…
Deur Garnett Wicomb TWEE baie bekende oud-onderwysmanne en groot vriende van Oudtshoorn, wat baie jare saam skool- gehou het, het einde verlede jaar onderskeidelik hul 98ste en 84ste verjaardae gevier….
DIE De Rust Kliniek wat vir R4,2 miljoen deur die Wes-Kaapse regering opgegradeer is, sal nou hoëgehalte gesondheidsdienste kan lewer, sê dr Nomafrench Mbombo, Wes-Kaapse Minister van Gesondheid. Mbombo het…
Deur Liesel le Roux DIT gaan baie goed met haar skoonma en sy is Maandag uit die hospitaal ontslaan, sê Esti-Mari de Jager, skoondogter van Diane de Jager (81), voormalige burgemeester…