Nog ’n inwoner spring in om dorp mooier te maak!
Deur Christine Schoeman NOG ’n inwoner van Oudtshoorn is op haar eie inisiatief besig om die dorp op te ruim en te verfraai. Santa Cassara (45) het onlangs besluit om die…
Lees VerderDeur Christine Schoeman NOG ’n inwoner van Oudtshoorn is op haar eie inisiatief besig om die dorp op te ruim en te verfraai. Santa Cassara (45) het onlangs besluit om die…
Lees VerderDeur Marlene Malan IN die 18 jaar wat hy predikant in Prins Albert was, het Cyril Afrika al sy tyd en talente aan sy gemeente gewy. Nou, 12 jaar ná…
BOERE wat aan die Kangovalleie Landbouvereniging behoort, ry die afgelope paar weke klippe aan na Tuishuis, ’n ouetehuis op Oudts-hoorn, waar klip nou gebruik word om die tehuis se tuine…
BOUWERK aan ’n biblioteek in Rosebank, Oudtshoorn sal hopelik in September begin en einde April 2020 voltooi wees, lui ’n persverklaring van die Oudtshoorn Munisipaliteit wat gister uitgereik is. Die…
Deur Angelique Erasmus ’N BEKENDE kunstenaar van Oudtshoorn, Francois Gerber, is Sondag oorlede nadat hy sy stryd teen kanker verloor het. Gerber is in 1956 in Port Elizabeth gebore, en…
Deur Liesel le Roux ’N GROOT groep oud-onderwysers van die Oudtshoorn- en Ladismith-omgewing wil nou ook aansoek doen vir pensioenregstellings wat tans uitbetaal word aan ’n groep onderwysers wat deur apartheid…