Gemeenskap

La Plume takel plastiek

LA PLUME, gastehuis van Bartel en Karin du Toit in Volmoed buite ­Oudtshoorn, het Mandeladag vanjaar gevier deur die fokus te laat val op die vermindering van hul koolstofvoetspoor en ook…

Lees Verder

Munisipaliteit skenk speelgoed en komberse

Deur Garnett Wicomb DIE Oudtshoorn munisipaliteit het ter viering van Internasionale Mandeladag opvoedkundige speelgoed aan biblioteke op Oudtshoorn, De Rust en Dysselsdorp oorhandig wat aan kleuterskole beskikbaar gestel sal word….


Polisie besoek Dogs in Need en Kanaalweg

DIE administratiewe personeel van die Oudts­hoorn Polisie het tydens Mandeladag verskeie skenkings gedoen aan twee dierewelsynorganisa­sies en ook Kanaalweg besoek waar lekkers aan die kinders van die straat en kos…





Eljada Nasorg vier fees uit dankbaarheid

Deur Christine Schoeman DIE afgelope Sondagmiddag het die bestuur van Eljada Nasorg vir volwassenes met intellektuele gestremdhede hul beste voet voorgesit en ’n middagete vir sowat 170 mense aangebied as…



Bank skenk twee huise

Deur Garnett Wicomb ’N 89-JARIGE vrou en ’n egpaar van wie die man gestremd is, het verlede Vrydag die eienaars van hul eie huise geword danksy die besluit van ’n…


Vaarwel Freda

Mev Freda van Tonder (nee Stander), bekende inwoner van Oudtshoorn, is Saterdagoggend, 29 Junie 2019, op die geseënde ouderdom van 90 plus sag in haar slaap oorlede. Sy was die…