Gemeenskap

Kangovalleie bederf Tuishuis

DIE Kangovalleie Landbouvereniging is tans besig om seker te maak dat fondse wat hulle met die Kango Agri Expo 2018 ingesamel het, teruggeploeg word in die gemeenskap. “Daar is reeds…



Tot siens Sakkie

Deur Liesel le Roux ’N OUD-KOERANTVERKOPER van Die Hoorn en bekende gesig op die dorp, Isak (Sakkie) Goliath, is Maandagoggend in sy huis in Bridgton oorlede. Goliath het kort nadat die…


Jeugdag met sport en dans gevier

Deur Garnett Wicomb DIE Gemeenskap Intergenerasie Sport, Kultuur en Opvoedkundige Programme (Giskop), ’n nie-winsgewende gemeenskapsorganisasie, het Jeugdag Maandag met sport en dans op die Bridgton Sportgronde op Oudtshoorn gevier. Die…


Koos maak hier skoon

HY maak al vier jaar die groot oop stuk grond tussen Grysbok- en Oppermanstraat in Bridgton skoon omdat hy wil hê die gebied moet netjieser lyk, vertel Koos Blaaw. Die oop…


Studente takel rommel by dorpsingang

Deur Angelique Erasmus 250 studente van die Oudtshoorn Polisie­kollege op Oudtshoorn het Saterdag­og­gend die veld oorkant die kollege getakel en skoongemaak. Sowat 300 vullissakke is volgemaak met vullis wat by…


2020 bome word in 2020 bedek!

Deur Liesel le Roux DAAR is groot toekomsplanne vir Oudtshoorn se wolbom-projek – die Oudtshoorn ReWOLusie – wat vanjaar wyd aandag tydens die KKNK ge­trek het toe bome, heinings en pila­re…



Nou verkeerseilande se beurt!

Deur Liesel le Roux DIE verfraaiing van die ingang van Oudtshoorn vanaf Calitzdorp het die week ’n nuwe fase binnegegaan met twee bekende plantkenners, die egpaar Jan Vlok en Annelise…