Elke boom op ’n register
Deur Liesel le Roux ELKEEN van die inheemse bome wat tans op Oudtshoorn geplant word as deel van die Oudtshoorn Besigheidskamer se Bome van Hoopprojek, is deel van ’n boomregister met…
Lees VerderDeur Liesel le Roux ELKEEN van die inheemse bome wat tans op Oudtshoorn geplant word as deel van die Oudtshoorn Besigheidskamer se Bome van Hoopprojek, is deel van ’n boomregister met…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb Die Oudtshoorn Vereniging vir Persone met Gestremdhede (APD) het op 6 September 2019 ’n kleurvolle optog deur die strate van Oudtshoorn gehou as deel van Loslitdagvieringe wat…
Deur Deon Meyer VASBYT! Hou bene, hou! Dit is die kern van die jaarlikse Kannaland-Vasbyt wat reeds meer as ’n dekade lank jaarliks op Ladismith aangebied word. Verlede naweek was…
Deur Garnett Wicomb ’N Memorandum is Dinsdagmiddag aan die hooflanddros van Oudtshoorn, Jaco Lamprechts, oorhandig waarin gevra word dat die hof nie borgskap aan vermeende seksuele oortreders en moordenaars moet…
DIE Oudtshoorn Munisipaliteit het vroeër vandeesweek ’n donasie van R20 000 oorhandig aan die Suid-Afrikaanse Tafeltennisfederasie. Die nasionale Tafeltenniskampioenskap vind vanjaar vir die eerste keer in Oudtshoorn plaas, wanneer dit…
Deur Angelique Erasmus VEERTIG vroue van die Ladismith-gemeenskap is op Vrouedag bederf met ’n koppie tee, ’n ete en bemoedigende boodskappe. Die sektorbestuurder van Zoar, sers Henry Moses wat die…
Deur Angelique Erasmus NAOMI de Villiers, beter bekend onder die inwoners en personeel van die ACVV Tuishuis op Oudtshoorn as “Juffroutjie”, het Vrydag haar 100ste verjaarsdag met ballonne, blomme en…
Deur Deon Meyer DIE ou kliniek in Calitzdorp wat onlangs afgebrand het, het nie die inwoners in sak en as nie. Die gesinne wat in die ou gebou geplak het,…