Studente van die Oudtshoorn SAPS Akademie het verlede Donderdag (11 Julie) by die akademie bloed geskenk en al die skenkers is deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens met vrolike, rooi kouse beloon vir hul goeie daad. Hier van links is Jurgen van Staden en Rodvin Hartebeespoort. Foto: Christine Schoeman