Die groep van 20 vrywilligers wat Woensdag 29 Mei aan Trapsuitjies se #Trashtag-projek op Oudtshoorn deelgeneem het, het die begraafplaas in Condorstraat skoongemaak en meer as 60 sakke rommel opgetel in die 45 minute wat die trashtag geduur het. Hou jou oë oop vir die volgende skoonmakdag en raak betrokke! Foto’s verskaf


