“Elderly Desk” van SAPD gaan op “Mystery Drive”

Die “Elderly Desk” van die Oudtshoorn SAPD het verlede Woensdag (15 Mei) ’n “Mystery Drive” onderneem. Hulle het eers die CP Nel Museum besoek en daarna die Cango Wildlife Ranch. Die middag het hulle ontspan om ’n braaivleisvuur in die Kango Bergoord waar die sektorbevelboerder, kapt Johan Nel, asook die stasiebevelvoerder, brig Lavona Januari, hulle toegespreek het. Foto verskaf