Plaaslike ryers jaag voor
• Momentum Health Cape Pioneer Trek presented by Biogen Matthys Beukes, ’n oud-leerder van Oudtshoorn, en sy spanmaat, Philip Buys, het ná die derde skof Woensdag algeheel voorgeloop in die…
Lees Verder• Momentum Health Cape Pioneer Trek presented by Biogen Matthys Beukes, ’n oud-leerder van Oudtshoorn, en sy spanmaat, Philip Buys, het ná die derde skof Woensdag algeheel voorgeloop in die…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb Bert Verlinde was soos die vorige week Saterdag weer eerste oor die wenstreep in die 182ste Oudtshoorn Parkrun by Surval in ’n tyd van 18 min 56…
Deur Wyndham Ewerts DIE A-span van Union Stars het Saterdag deur-gedring na die halfeindstryd van die SWD T20-krieketliga deur Hartenbos op die Bridgton Sport- gronde oortuigend met 104 lopies te…
Deur Garnett Wicomb DIE laaste ronde wedstryde in vanjaar se 190’s spankompetisie van die Eden Seniors Tennisvereniging word Saterdag op die bane van die Mosselbaai en Hartenbos Tennisklubs gespeel. Altesame…
Deur Angelique Erasmus Altesame 47 renmotors het ingeskryf vir 2018 se laaste Oudtshoorn Ovaalbaanren met sowat 450 toeskouers wat kom kyk het. Die baan, wat natter was, het gesorg vir…
Deur Garnett Wicomb BERT Verlinde en Tarren Jullies was verlede Saterdag die wenners van die 181ste Oudtshoorn Parkrun by die Surval Olyflandgoed. Dit was Verlinde se derde Parkrun en sy…
* Momentum Health Cape Pioneer Trek aangebied deur Biogen DIE wenner van verlede jaar se Cape Pioneer Trek* (CPT), Alan Hatherly van Suid-Afrika, tree vanjaar weer aan vir dié moordende multiskofbergfietsren…
Deur Higgo Jacobs DIE heerlike, tradisionele feesbasaar word soos gebruiklik vanjaar weer saam met die uiters gewilde Meiringspoort Wedlope oor 21,1km en 12,5km aangebied. Die flukse vroue en manne van…
Deur Wyndham Ewerts UNION STARS het Saterdag in sy eerste SWD Premierligawedstryd vir Ramblers van George op die Bridgton Sportgronde met 6 paaltjies geklop. Die besoekers, wat gekies het om…