Strawwe mededinging op gholfbaan!
Deur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Besigheidskamer se 4BBB stablefordgholfdag op Woensdag, 3 Oktober, is gewen deur Lollies van Rensburg en Etienne Roos met ’n telling van 43 punte. Die tweede en…
Lees VerderDeur Higgo Jacobs DIE Oudtshoorn Besigheidskamer se 4BBB stablefordgholfdag op Woensdag, 3 Oktober, is gewen deur Lollies van Rensburg en Etienne Roos met ’n telling van 43 punte. Die tweede en…
Lees VerderDeur Higgo Jacobs SOWAT 1000 bergfietsryers het Saterdag (29 September) in Amalienstein tussen Calitzdorp en Ladismith weggespring vir die Ladismith Kaas Seweweekspoort Bergfietsuitdaagren. Dit was die sestiende keer dat dié gesogte…
Deur Higgo Jacobs Anriëtte Schoeman, wat Suid-Afrika al verskeie kere in padfietsry verteenwoordig, het Sondagoggend die Timbercity Fietstoer die agtste keer in ’n ry gewen. Haar wentyd was 03:08:13. Dié…
Deur Higgo Jacobs Deon Barnard het Saterdag die individuele stablefordgholfdag by die Oudts- hoorn Gholfklub met ’n telling van 36 punte gewen. Ben van Wyk, ook met 36 punte, was…
Deur Wyndham Ewerts DIE SWD-krieketspan se vriendskaplike driedagwedstryd teen die OP het gister (Woensdag) op die Rec afgeskop. ’n Ou bekende van Oudtshoorn, Glenton Stuurman, is ook in aksie teen…
Deur Higgo Jacobs Alle paaie lei Saterdag, 13 Oktober 2018, na De Rust vir die uiters gewilde Meiringspoort Wedlope oor 21,1 km en 12,5 km wat die oggend by die…
Deur Wyndham Ewerts Union Stars het Glen Roses van George Saterdag op die Bridgton Sportgronde in ’n SWD T20-wedstryd met 204 lopies verslaan. Union Stars, wat die loot gewen en…
DIE eerste Gearup Gholfdag, wat Saterdag by die Oudtshoorn Gholfklub plaasgevind het, het glad verloop, en Gearup wil elke speler wat kom deelneem het, van harte bedank, sê Louis Fourie, besturende…
Deur Angelique Erasmus TWEE renjaers van Oudtshoorn het Saterdag by die SA Ovaalbaankampioenskap op die Tygerberg Renbaan hul dorp se naam hoog gehou. Hendricus Botha was met 56 punte Suid-Afrika…
Deur Higgo Jacobs fietsryers kan die naweek uitsien na twee groot fietsrenne in die Klein Karoo, een ’n berg-fietsren en die ander ’n padfietsren. Die Ladismit Kaas/7Weekspoort Bergfietsren begin Saterdagoggend…