Sport


Fourie wen Gearup-gholf

Deur Higgo Jacobs SATERDAG se individuele stablefordgholfdag by die Oudtshoorn Gholfklub baan, wat deur die fiets-ry- en sportwinkel Gearup geborg is, is gewen deur Louis Fourie (jr) met ’n telling van…


SWD T20-liga skop af

DIE SWD Krieket T20-liga skop die naweek af. Verlede jaar se kampioenspan, Union Stars, speel Sondag op die Bridgton Sportgronde (Plate) teen Glen Roses (09:00), Beaufort-Wes (12:00) en Bongolethu (15:00) in…


Klub spog met 25 medaljes by karateproewe

Deur Wyndham Ewerts DIE Jikkai-do Karateklub van Oudtshoorn het Saterdag by die Eden Karateproewe in die De Jagersportkompleks altesame 25 medaljes ingepalm. Sensei Avril Maarman, afrigter van die klub sê…


Firestones weer eens Vlakkiekampioene!

Deur Wyndham Ewerts DIE Firestone Krieketspan het Sondag vir die der­de keer ná mekaar die jaarlikse T20 Vlakkie-kriekettoernooi (OPL) teen Prostars op die oop stuk veld langs die Bridgton Kliniek…



Beserings kniehalter Toy

Deur Liesel le Roux ’N VOETBESERING en weke lank wat sy vanjaar nie kon oefen nie, het verlede Vrydag sy tol geëis toe Oudtshoorn se Toy Ungerer nie ’n medalje…



Broers is klubkampioene

Deur Higgo Jacobs TWEE broers, Albertus en Kobus Raubenheimer, is aangewys as die Oudtshoorn Duiweklub se klubkampioene vir die 2018 seisoen. Een van hul duiwe het Saterdag die Ope 1-wedvlug…