’n Week is soms ’n lang tyd
’n Week is partykeer ’n baie lang tyd. Soos die week sedert Woensdag 7 Junie – net meer as ’n week gelede om presies te wees – toe die inferno…
Lees Verder’n Week is partykeer ’n baie lang tyd. Soos die week sedert Woensdag 7 Junie – net meer as ’n week gelede om presies te wees – toe die inferno…
Lees Verder• Eerste wêreldoorlogverhale – 100 jaar later (31) In een van my eerste artikels in hierdie reeks het ek vertel van lang tonnels wat die Geallieërdes tussen 1916 en 1917…
Lesers van Die Hoorn raak vandeesweek in ons brieweblad verskeie aangeleenthede aan. Lees gerus, dink na en debatteer saam deur te reageer. Drie van die kwessies, elkeen belangrik vir die…
OP Sondag 28 Mei het die Monaco Grand Prix plaasgevind. Die aanhangers van die sport sal weet dat die baan wat kronkel deur die strate van Monaco, dit uiters moeilik…
Die meeste inwoners van die Groter Oudtshoorn sal waarskynlik nie hul oë en ore kan glo oor die graad van chaos wat soms by raadsvergaderings uitbreek nie. Dinsdag se raadsvergadering…
Toe ek vanaand sit en skryf aan ’n storietjie, kom ek onwillekeurig af op ’n foto van my oorlede pa – dr Bertie Strasheim – en sit ek toe maar…
DIEGENE wat aktief is op sosiale media, kan gerus die Good Things Guy op Facebook en Twitter volg vir wonderlike, inspirerende en sommer net lekker goeie nuus-stories uit Suid-Afrika. Ja,…
Ek dink elke ouer loop met die ingeboude vrees dat jou ouerskap-offer nie genoeg sal wees vir jou kinders nie. Dat jy iewers ’n groot seer gaan los in jou…
Polisielede behandel dikwels perso-neel van Die Hoorn en ander koerante op tonele van motor- en ander ongelukke op openbare paaie nie met die nodige professionaliteit en hoflikheid nie. Die Hoorn…
100 jaar later (30) – Nog ’n bydrae uit Reinderd Visser se navorsing oor die Eerste Wêreldoorlog, met ’n storie oor ’n soldaat en volstruisboer van die Klein Karoo. HOE…