Lea hou SA se naam hoog by Internasionale hondeskou
Lea is ‘n leerder by Langenhoven Gimnasium.
Lees VerderLea is ‘n leerder by Langenhoven Gimnasium.
Lees VerderVandag word Jeugdag gevier om hul nalatenskap te eer en om erkenning te gee aan die bydrae wat jong mense steeds tot die ontwikkeling van Suid-Afrika lewer.
Oud-Gimmie Stirling Booysen het onlangs nie net as vlootduiker gekwalifiseer nie, maar ook as Beste Duiker van die Kursus.
Daar was 13 stemme teen die mosie en 10 stemme ten gunste daarvan, terwyl twee raadslede buite stemming gebly het.
Rising fuel costs remain a major concern as higher transport expenses often filter through to the prices of food, goods and services.
Stats SA said the survey tracks development trends across the country and covers areas including education, health, housing, food security, agriculture and basic household services.
“Mens doen jou plig en jou bes, nie om eer te verdien nie maar omdat dit in jou gene is,” het hy die week aan Die Hoorn gesê.
Dr. Vermeulen se SAMA-toekenning bevestig wat baie lank reeds weet: sy invloed strek veel verder as sy beroep.
‘n 29-jarige man staan tereg op ‘n aanklag van poging tot moord ná ‘n voorval by ‘n Oudtshoorn-winkel.
Die dood van ’n jong onderwyser ná ’n motorongeluk het op ’n tronkstrafuitspraak in die streekhof uitgeloop.