Oudtshoorn se Lea Olivier (13), het die laaste naweek van Mei 2026 geskitter deur vir die derde agtereenvolgende jaar die titel as KUSA Nasionale Junior Hanteerder te verower.
Sy het vanaf 3 to 7 Junie Suid-Afrika verteenwoordig by die Wêreld Hondeskou wat in Bologna in Italië plaasgevind het.
Lea is ‘n leerder by Langenhoven Gimnasium.
Hier staan sy by haar Foxhound, CH.GR.CH. FOXHUNT IF THE SHOE FITS AT OBT of Cinders soos sy genoem word.
Lea hou SA se naam hoog by Internasionale hondeskou
Foto Facebook.