Landbou




Wonderlike water

Met die wonderlike reën van die afgelope maand, is daar geen mooier gesig nie as water in riviere, vore en kanale afloop tot in die damme van die Klein Karoo.Die…



Kammanassiedam, ’n lewensaar

Die Kammanassiedam, so 25 km buite Oudtshoorn aan die voet van die Kammanassieberge, vier vanjaar ‘n besonderse mylpaal.Dit is 100 jaar van broodnodige water wat aan boere van Rooiheuwel, Volmoed…


Varkpes floreer steeds in Suid-Kaap

’n Nuwe uitbreking van Afrika-varkpes (AFS) onder varke van kleinboere het opnuut in die omgewing van George in die Suid-Kaap voorgekom.Volgens ‘n mediaverklaring van die Wes-Kaapse Landboudepartement is dit die…


Toekoms blink vir Klein Karoo granate

Met die agtjaarlange droogte wat einde verlede jaar in die Klein Karoo gebreek is, lyk die vooruitsigte goed vir ’n uitstekende 2024-granaatoes.Volgens Gerhard Meyer, eienaar van die granaatplaas Celebratio en…