Jimny’s breek wêreldrekord
Jimny’s sover die oog kon sien. Vrydag 26 September en Saterdag 27 September was daar Suzuki Jimny’s van elke kleur en geur, oud en nuut, standaard en opgebou om selfs…
Lees VerderJimny’s sover die oog kon sien. Vrydag 26 September en Saterdag 27 September was daar Suzuki Jimny’s van elke kleur en geur, oud en nuut, standaard en opgebou om selfs…
Lees Verder“Daar is nog so baie vrae, maar ons moet nou eers die skok van Janine se dood verwerk,” het Ryan Stander Woensdag aan Die Hoorn gesê.Janine, sy 39-jarige vrou en…
Presies ses maande na die onverwagse dood van sy vrou, Annemarie, op 8 Maart in die Gamkaberge, staan Kruge Roeloffze en sy dogter Maryke, op die kruin van nog ’n…
Die Outeniqua Uithouritklub bied vanjaar vir die tweede keer ’n Internasionale FEI (Federations Equestrian International) uithourit by die Kansa Krale net buite Oudtshoorn aan.Vanjaar word meer as 100 pragperde verwag…
Danksy die streng optrede van die munisipaliteit, kon motoriste en klante van winkels in Hoogstraat hierdie week parkeer en inkopies doen sonder om deur bedelaars en onwettige motorwagte lastig geval…
Dit blyk dat inwoners van Oudtshoorn nog vir ’n aantal dae die onaangename rook van smeulende hope tuinafval sal moet verduur. Dit is die gevolg van ’n brand wat verlede…
Die kruising van Rand- en Kerkstraat was Dinsdagmiddag vir verkeer gesluit na ’n noodlottige botsing waarin ’n motorfietsryer gesterf het.Jay-Dee Klue was met Kerkstraat in die rigting van die dorp…
Vir Lea Olivier (12), ’n leerder van Laerskool Wesbank is haar honde veel meer as net haar beste vriende. Lea is pas terug op eie bodem nadat sy in Helsinki,…
Die frustrasie en ongerief wat inwoners die afgelope maande by die verkeersafdeling ervaar het, beloof om iets van die verlede te wees.Die maandelange konstruksiewerk om die verkeersfasiliteit op te gradeer…
Die skade wat aan die omgewing, landbou en infrastruktuur deur skrootdiewe en vandale byna twee weke gelede aangerig is, moet nog bepaal word.Die skade is aangerig toe diewe voorverlede Saterdag…