Welkom terug Kiewiets op die planke
As dit by toneelspel en die skryf van toneelstukke kom, sit Theo (35) en Tiffany Witbooi (31) nie en wag bloot vir geleenthede nie. Hulle spring in, skryf hulle eie…
Lees VerderAs dit by toneelspel en die skryf van toneelstukke kom, sit Theo (35) en Tiffany Witbooi (31) nie en wag bloot vir geleenthede nie. Hulle spring in, skryf hulle eie…
Lees VerderEljada Nasorgsentrum vir volwassenes, op Oudtshoorn het Woensdagoggend ’n groot geskenk ontvang in die vorm van ’n tjek vir R103 149. Prysgeld van €5 000 is aan Eljada geskenk, deur…
In ’n gesamentlike optrede deur die munisipaliteit, die burgemeester se kantoor en die polisie is verskeie brandpunte in die middedorp verlede Donderdag 3 Julie, besoek. Die inisiatief is deur die…
Twee verkeersbeamptes van die provinsiale verkeersdepartement is verlede week deur Oudtshoorn se uitvoerende burgemeester, Johan Allers, vereer vir hulle rol om ’n moordenaar vas te trek en hom deur die…
Twee opvoeders van Oudtshoorn is verlede week as kategoriewenners in die Eden-Karoo onderwysstreek aangewys en twee was naaswenners. Die distrikstoekennings is die eerste rondte om die beste opvoeders landwyd aan…
Die nasionale adjunkminister van menslike nedersettings, Tandi Mahambehlala, het Oudtshoorn verlede Vrydag 13 Junie, besoek.As deel van haar besoek het sy 11 huise aan inwoners van Wyk 4 in Bongolethu…
Diegene wat nie die afgelope drie jaar by Triomf El Roi, die kinderhuis vir seuns in Oudtshoorn, was nie, sal verstom staan oor die verbeteringe wat sedert 2022 daar aangebring…
Francisco Erasmus (50) van George wat aan moord met voorbedagte rade op die 60-jarige Abraham Herandien, ’n veewagter van Bloupunt, Dysselsdorp, skuldig bevind is, is Maandag in die Oudtshoorn streekhof…
Oudtshoorn se koningin van fietsry, Yolande de Villiers, was Saterdag die eerste vrou oor die 36One-eindstreep.Sy het nie net gewen nie, maar haar tyd van 15:00:22 het ook die vrouerekord…
Die provinsiale minister van infrastruktuur, Tertuis Simmers, het Vrydagoggend 16 Mei die splinternuwe teerpad tussen die R62 en Calitzdorp geopen. Die oorspronklike sementpad wat in 1951 voltooi is, is heeltemal…