Kinderbeskermingsweek op Oudtshoorn gedenk
Tydens die jaarlikse Kinderbeskermingsweek wat landwyd van 29 Mei tot 5 Junie gevier is, het die Oudtshoorn Polisie, Verkeersdepartement en Brandweerdienste besoeke gebring aan die Laerskool Laurus en die Rakkertjies…
Lees Verder