Bongolethu Vrouevereniging van Kerke op Oudtshoorn open met ’n biduur
Die Bongolethu Vrouevereniging van Kerke op Oudtshoorn het die vereniging se 2021-bedrywighede met ’n spesiale biduur in die Bongolethu United Congregational Church of Southern Africa afgesluit. Die biduur is deur die president van die vereniging, Pastoor Gladys George, gelei.
Foto: Garnett Wicomb