Karusa: Wyn van die Week
Sauvignon Blanc is waarskynlik die witwyn wat deur die meeste Suid-Afrikaners geniet word, met goeie rede. Die kultivar vertoon meestal baie aromaties met ’n fris vars smaak. Die kultivar reflekteer…
Lees VerderSauvignon Blanc is waarskynlik die witwyn wat deur die meeste Suid-Afrikaners geniet word, met goeie rede. Die kultivar vertoon meestal baie aromaties met ’n fris vars smaak. Die kultivar reflekteer…
Lees VerderMET ’n suksesvolle 2018-parsseisoen agter die blad, is Karusa, die wynlandgoed net buite Oudtshoorn in Schoemanshoek, reeds besig om van hulle 2018-oeswyne te botteleer. 2018 is ’n fokusverskuiwingsjaar vir Karusa, sê…
SUID-AFRIKA se eerste port-infusie-gin is pas deur die bekende Calitzdorpse wynkelder, Boplaas Familiewingerde, vrygestel. Die Boplaas Port-Infused Gin het ’n pienk skynsel en intense aromas van bos-gemmer, fyn rooibessies en…
Boplaas-wyne bedien in Nice, Frankryk Deur Liesel le Roux DIT was ’n onvergeetlike ervaring om Jan Hendrik van der Westhuizen, Michelin-bekroonde Suid-Afrikaanse chef en eienaar van Restaurant JAN in Nice,…
Kort op die hakke van vele onlangse toekennings, het De Krans pas nog ’n toekenning toegevoeg tot hul medaljes vir 2017, met die Cape Vintage Reserve 2014 wat dubbelgoud verower…
BOPLAAS FAMILIEWINGERDE in Calitzdorp het pas uitgeblink by Suid-Afrika se twee grootste wynkompetisies,Veritas en die Michelangelo International Wine and Spirit Awards, deur twee dubbelgoue en nege goue medaljes daar los…
GRUNDHEIM wes van Oudtshoorn het vanjaar uitstekend presteer by die Michelangelo International Wine & Spirit Awards met ’n platinum medalje vir hul Rosyntjiewyn en goue medaljes vir hul Cape Ruby,…
DIE De Krans-privaatkelder buite Calitzdorp het sy reputasie as ’n produsent van wyn van hoogstaande gehalte gestand gedoen deur agt goue medaljes op twee gesaghebbende wynkompetisies te verower! De Krans…
DIE wyne van twee wynkelders van Calitzdorp, De Krans en Boplaas, word behoorlik besing in die langverwagte jaarlikse verslag oor Suid-Afrikaanse wyne deur die gesaghebbende wynkommentator en Britse wynmeester Tim…
NOU word daar ook bobaas-rosé in die Kein Karoo gemaak! Die De Krans Pinotage Rosé 2017 het sy staal getoon op die jongste Rosé Rocks!-kompetisie en met ’n goue medalje…