Boplaas Cape Ruby Port outshines all – once again
Tinta Barocca made its way to Boplaas by pure chance! THE Boplaas Cape Ruby Port was once again awarded a trophy for the best Cape Ruby Port in South Africa…
Lees VerderTinta Barocca made its way to Boplaas by pure chance! THE Boplaas Cape Ruby Port was once again awarded a trophy for the best Cape Ruby Port in South Africa…
Lees VerderPrestasies met Kaaps-Portugese rooi wyne danksy wynmaker Margaux DIE Boplaas Cape Tawny, ’n keldermeerstersversnit van die heel beste vate Cape Tawny port, het die Kaapse Portprodusentevereniging (CAPPA) se trofee vir…
DIE De Krans Wynkelder van Calitzdorp het by die onlangse Old Mutual Trophy Wine Show weggeloop met die trofee vir die beste rooi versnit op die skou. De Krans het…
BOPLAAS van Calitzdorp het vir die derde agtereenvolgende jaar ’n goue toekenning by die jaarlikse Muskadel SA-toekennings gewen. Vanjaar is Boplaas se Boplaas Heritage Collection 2014 bekroon. Die 15de Muskadel…
BOPLAAS Familiewingerde in Calitzdorp het ’n driekuns behaal by vanjaar se National Wine Challenge Top 100-wyne en bevestig waarom die kelder as ’n leier in die produksie van Portugese tafelwyne…
DIE De Krans-landgoed buite Calitzdorp het uitgeblink op vanjaar se National Wine Challenge Top 100 SA Wines-kompetisie en met twee top 100- en dubbelplatinumtoekennings, ’n Grand Cru National Champion Best…
BOPLAAS Wingerde op Calitzdorp se Cape Vintage Reserve Port 2007 is een van slegs 19 Suid-Afrikaanse wyne wat 10 jaar verouderd is en ’n punt van 90 of meer gekry…
DIT gaan baie goed by Le Lude, die wynlandgoed van Nic en Ferda Barrow, in Franschhoek. Hier word Cap Classique van uitmuntende gehalte gemaak, wat so gesog is plaaslik en…
DAAR is min lekkerder dinge om in Februarie in die Klein Karoo te doen as ’n besoek aan De Krans op Calitzdorp om jou eie soet hanepootdruiwe te gaan pluk….
A TRACTOR TOUR of farms to the south of Calitzdorp is the next outing on the agenda of the Ca-litzdorp Museum Association. The Calitzdorp Museum Association is a voluntary group that raises…