SA Jongwynskou: Calitzdorp lewer SA Kampioenwyn
Nog trofees en medaljes gewen
Lees VerderNog trofees en medaljes gewen
Lees VerderTWEE van Calitzdorp se wynkelders, Boplaas Family Vineyards en Calitzdorp Wynkelder, het SA Kampioenwyne by die 2017 SA Jongwynskou, wat Vrydag (25 Augustus) by die Goudini Spa naby Worcestor plaasgevind…
DIE komende naweek (2 en 3 September) gaan dit behoorlik gons by Boplaas Familiewingerde op Calitzdorp met die eerste Lentefeesviering wat daar gehou word. Die vrugtebome, veral die perskes en appelkose,…
• 2 en 3 September op Calitzdorp DE KRANS WYNKELDER in Calitzdorp bied die naweek van 2 en 3 September weer soos die vorige jare ’n Lentebloeisel-naweek in Calitzdorp aan….
DE KRANS WYNKELDER buite Calitzdorp het vier goue medaljes op die jongste Gold Wine Awards losgeslaan! Die wyne wat in hierdie kompetisie in goud getooi is, is De Krans se…
MONTAGU WYNKELDER het uitsonderlik presteer by vanjaar se Klein Karoo Streeksjongwynskou waarvan die uitslae op Donderdag, 17 Augustus, tydens ’n gesellige geleentheid by Hillock Wines in die Ladismith-distrik bekend gemaak…
Deur Schalk le Roux “MONTAGU, ek drink jou muskadel,” sing David Kramer in een van sy bekende liedjies. Maar Montagu is al lankal nie meer net vir sy lekker muskadel…