Alwyn Burger (regs), wynmaker van Calitzdorp Wynkelder, ontvang die trofee vir die SA Kampioen Dessertwyn, ’n Hanepoot Jerepigo, van Christo Pie-naar, voorsitter van die SA Jongwynskou se direksie.
Benewens die SA Kampioenwyn het Calitzdorp Wynkelder ook 3 klaswenners, 1 goue medalje, 3 silwer medaljes en 7 brons medaljes by die SA Jongwynskou opgelewer.
Nog trofees en medaljes gewen

Calitzdorp Wynkelder se span by die trofees wat die kelder by die 2017 SA Jongwynskou gewen het.