De Krans en Boplaas skitter goud by Veritas
TWEE wynkelders van Calitzdorp, De Krans en Boplaas, het die afgelope naweek by die jaarlikse Veritas-toekenningsaand weer gewys dat hulle onder die topwynkelders in die land tel deur verskeie dubbelgoue…
Lees Verder