Dié vier wen dagkaartjies na die KKNK
DIE vier wenners van verlede week se kompetisie in Die Hoorn met die prys ’n dagkaartjie na die KKNK, is Cecile Ungerer wat ’n dagkaartjie gewen het vir Vrydag 30…
Lees VerderDIE vier wenners van verlede week se kompetisie in Die Hoorn met die prys ’n dagkaartjie na die KKNK, is Cecile Ungerer wat ’n dagkaartjie gewen het vir Vrydag 30…
Lees VerderDeur Garnett Wicomb Borgtog is vanoggend in die Oudtshoorn Landdroshof geweier aan Magdaleen (Maggie) Titus (41), eggenote van die vermoorde soldaat, Preston Titus (48), wat van sy moord aangekla word….
Deur Liesel le Roux Die Oudtshoorn Munisipaliteit se langsdienende raadslid, Pieter Luiters (68) is Saterdag oorlede nadat hy geruime tyd siek was aan kanker. Luidens ’n verklaring van die munisipaliteit…
Deur Liesel le Roux DIE Oudtshoorn Mmunisipaliteit het gister inwoners steeds versoek om Oudtshoorn se kraanwater te kook voordat hulle dit drink. Volgens Johan Uys, bestuurder grootmaatwater by die munisipaliteit,…
Deur Liesel le Roux DIE pad na die Rust-en-Vredewaterval buite Oudtshoorn is na verneem word reeds sedert die stortreën in die omgewing twee weke gelede gesluit. Die Oudtshoorn Toerismekantoor het vandeesweek…
‘n Jong vrou van Oudtshoorn, Melanie Janse van Rensburg (32), is ‘n rukkie gelede deur nooddienspersoneel na die Mediclinic Klein Karoo op Oudtshoorn geneem nadat haar stilstaande motorfiets van agter…
Deur Schalk le Roux LOUIS DE WET, die eienaar van Klein Karoo Toyota op Oudtshoorn, is vroeg Sondagoggend in die ouderdom van 73 in die siekeboeg van Millenniumpark Aftreeoord op Oudts-…
Deur Ilze-Mari Gründling ’N 46-jarige polisiebeampte van Oudtshoorn is die naweek oorlede nadat hy Saterdagmiddag in ’n botsing sowat 10 km van Willowmore op die Aberdeenpad betrokke was. Volgens kapt…
Deur Ilze-Mari Gründling ‘N HEWIGE reenbui en hael wat Woensdagaand in Matjiesrivier geval het, het groot skade aan die tabaklande by De Hoek aangerig. Volgens Janno Koen, landboukundige van Universal…