Wat jy vandag moet weet
10 000 per dag in Kuierbuurt
Deur Liesel le Roux DIE afgelope KKNK was ’n “wonderlike voorloper” vir die groot viering van die 25ste KKNK wat van 21 tot 27 Maart 2019 op Oudtshoorn gaan plaasvind,…
Borgtog vir Natashia
Preston Titus-moordsaak Deur Garnett Wicomb Die sewemaande swanger Natashia Stuurman (38), een van die verdagtes in die moordsaak van die soldaat Preston Titus, is Maandag in die Oudtshoorn Landdroshof borgtog…
Vacancies / Vakante Betrekkings
Preston Titus-moord: Swanger Natashia Stuurman kry borg
Deur Garnett Wicomb Die sewemaande swanger Natashia Stuurman (38), een van die verdagtes in die moordsaak van die soldaat, Preston Titus, is vandag in die Oudtshoorn Landdroshof borgtog van R15…
Oudtshoorniete by die KKNK
Vakatures
Kook steeds dié troebel kraanwater
Deur Liesel le Roux DIE Oudtshoorn Munisipaliteit het vandeesweek inwoners en besoekers aan Oudtshoorn aangeraai om steeds die kraanwater van die dorp te kook voordat dit gedrink word. Inwoners van…
KKNK bring welkome reën…
Deur Liesel le Roux OP Oudtshoorn is die KKNK al sinoniem met reën, want waar die eerste drie maande in die Klein Karoo altyd droog en warm is met min…
Onthou twee stop-/rypunte op R341
Deur Liesel le Roux MENSE wat tydens die KKNK die Oudtshoorn-De Rustpad gaan gebruik, moet bedag daarop wees dat twee stop-/rypunte op dié pad hul reis sal vertraag. Volgens Byron…