Krag hier af tot Sondag
Deur Liesel le Roux KRAGONDERBREKINGS sal tot Sondag in verskeie strate in Oudtshoorn plaasvind as gevolg van noodsaaklike onderhoudswerk aan die dorp se tranformators. Volgens een van Oudtshoorn se raadslede,…
Lees VerderDeur Liesel le Roux KRAGONDERBREKINGS sal tot Sondag in verskeie strate in Oudtshoorn plaasvind as gevolg van noodsaaklike onderhoudswerk aan die dorp se tranformators. Volgens een van Oudtshoorn se raadslede,…
Lees VerderVERSKEIE strate in Oudtshoorn sal weer vanjaar vir die duur van die KKNK gesluit wees vir verkeer. Die strate sal gesluit wees vanaf 00:00 op Donderdag 29 Maart tot om…
• Jarelange ondersoeke uiteindelik afgehandel • Inhegtenisnemings binnekort verwag, sê burgemeester Deur Liesel le Roux DIE Polisie se direktoraat vir die ondersoek van prioriteitsmisdade, die Valke, se ondersoek van die…
• Bestuurder se bloed op toneel getrek Deur Ilze-Mari Gründling ’N JONG leerder van Bridgton Sekondêr op Oudtshoorn is Maandagmiddag in die Life Bayview Hos- pitaal in Mosselbaai geneem nadat…
DIE Polisie se direktoraat vir die ondersoek van prioriteitsmisdade, die Valke, se ondersoek van die afgelope jare op Oudtshoorn is afgehandel en inhegtenisnemings word binnekort verwag. Die aankondiging is vanoggend…
Kunsinstallasies bly agter ná fees Deur Liesel le Roux VANJAAR se KKNK gaan Oudtshoorn mooier maak met vyf permanente en funksionele kunsinstallasies wat na die fees op die dorp gaan…
Die Oudtshoorn Munisipaliteit het die week inwoners versoek om vir veiligheid steeds hul water te kook vir drinkdoeleindes omdat die dorp se water steeds troebel is. Die uitslae van watermonsters…
DIT het nog steeds die afgelope week op Oudtshoorn gegons oor die troebelheid van die dorp se drinkwater en vrae of daar ’n verband is tussen die water en maagprobleme by…