Wat jy vandag moet weet
Borgtog van R30 000 vir Maggie Titus
Deur Garnett Wicomb BORGTOG van R30 000 is gister (Maandag, 7 Mei 2018) in die Kaapse Hooggeregshof toegestaan aan Magdaleen (Maggie) Titus (41), vrou van die vermoorde soldaat, Preston Titus…
Vlieg, Grosjean, vlieg!
De Rust-pad wag nog 2 maande
Deur Liesel le Roux DIE bou- en opgraderingswerk aan die R341 tussen Oudtshoorn en De Rust sal waarskynlik eers oor sowat twee maande hervat word aangesien die aanstelling van ’n nuwe kontrakteur…
Wiele van gereg maal fyn, sê Bredell
Optrede van Valke in munisipaliteite Deur Liesel le Roux “DIE wiele van die gereg maal stadig maar seker.” Dit was gister die woorde van die Wes-Kaapse minister van plaaslike regering en…
Sluiting van Munisipale kantore
Aanvalle by die Tiep
Vullisverwydering herstel • Wagte aangestel Deur Liesel le Roux SEKURITEIT by die stortingsterrein op Oudtshoorn is vandeesweek verskerp nadat munisipale skoonmaakwerkers en die bestuurders van die vullistrokke verlede week met…
MJ vrees nou vir sy lewe
Preston Titus-moordsaak Deur Garnett Wicomb Die saak teen Masimthembe January (23) van Port Elizabeth – die vyfde verdagte in die moordsaak van die soldaat, Preston Titus, is Vrydag in die…
Betrekkings
Droogtetariewe op Oudtshoorn gaan sak raak
• Waterbeperkings hier • Water meer as 15 kl word 10% duurder Deur Liesel le Roux MET die vlak van die Raubenheimerdam wat Woensdag op 41% gestaan het, gaan inwoners van…