Vermaak

Eden FM 3de grootste in Wes-Kaap

Deur Garnett Wicomb EDEN FM, ’n Suid-Kaapse radiostasie, het verlede week goeie nuus van die Uitsendings Navorsingsraad (UNR) ontvang. Die UNR is deur die nasionale Departement van Kommunikasie aan­gestel om…


SA Got Talent-wenner op Oudtshoorn

JAMES BHENGHEE, operasanger en wenner van SA Got Talent in 2010, tree Saterdag in die Oudts­hoorn Burgersentrum op in ’n konsert wat deel uitmaak van die Oudtshoorn UCC-kerk se Evening…




’n Eerste vir Klassique

Restaurant Teater bring klassieke musiek en kos  KLASSIEKE musiekliefhebbers kan vanjaar die eerste keer ’n restaurantteaterervaring by die Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn beleef. Dié winterfees van klassieke musiek, kuns,…


Soos in ou dae kom toneel platteland toe

Deur Liesel le Roux VYF kunstenaars, twee ton dekor, kostuums, re­kwisiete en beligting, 196 dorpe oor 11 maande… Oudtshoorn en Calitzdorp is twee van die dorpe waarheen die Nasionale Toneelvereniging…


EdenFM nou ook hier ’n ateljee

Deur Ilze-Mari Gründling DIE streeksradiostasie, EdenFM, het die afgelope Vrydag (12 Mei) hul vyfde ateljee geopen – op Oudtshoorn. Die ateljee word in samewerking met die Youth Café bedryf. “Ons…



Drama op die planke in die Klein Karoo

BEKROONDES en debuutwerke kenmerk die to­neelprogram van vanjaar se KKNK. “Vanjaar se toneelaanbod is divers met kontemporêre en klas­sieke stukke, werke wat suksesvol elders aan­ge­bied is en dramas wat die…